Die geillustreerde Kinderbybel

R300.00

Out of stock

ISBN:
Author:
Publisher:
Language:
Pages:
SKU: 9781928231240 Category:

Description

Hierdie wonderlike Bybel is in eenvoudige en innemende taal geskryf en is vol pragtige en verbeeldingryke illustrasies. Jonger kindertjies sal dit geniet om na die kleurvolle prente te kyk, terwyl ouer kinders dit sal geniet om self die stories te lees. Met byne 300 volblad – kleurillustarsies wat help om die stories uit die ou en die nuwe testament te vertel, sal hierdie Bybel beslis elke kind se hart steel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die geillustreerde Kinderbybel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *