God se Bloudruk

R150.00

Out of stock

ISBN: 9780620562928
Author: Dr. Roy Spammer
Publisher: ABC Lifestyle
Language: Afrikaans
Pages: 292
SKU: 9780620562928 Categories: , Tags: , ,

Description

God se bloudruk word aan die Jode toevertrou en ons voltooi die reis tot in die hemel. Getrou aan die waarskuwing van die profesie? in die Bybel beleef ons tans ?n w?reld wat daagliks teen ?n verbysterende spoed verander. U sal rus vind in die wete dat God se regering en soewereine mag steeds vir u lig in hierdie donker w?reld kan bied. Toe God Sy bloudruk beplan het, was die roete wat Sy Seun moes volg, klaar uitgewerk en geen aardse gebeurtenis kon Hom onkant betrap nie. God verwag nie dat ons die aardse pelgrimsreis allen moet stap nie; daarom het Hy Sy plan vir elkeen se lewe presies uitgespel. Indien u hierdie Bloudruk gaan ondersoek dan gaan die lwe sin maak en elke ?hoekom en waarom?? sal ?n ewige antwoord kry, en vrede sal die gevolg wees.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “God se Bloudruk”

Your email address will not be published. Required fields are marked *